Find Questions

812 questions matched your search criteria.
 

Rangskik die volgende sketse ( in julle groepe) in die regte chronologiese volgorde aan die hand van die tydlyn asook onderstaande leidrade.

img_1.png

img_1.png

11 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 6 marks · 6 mins

Lees meegaande verhaal, en paar dan die volgende sketse saam met ‘n maat met   hulle regte byskrifte af.

 

Na die Amerikaanse Burgeroorlog het ‘n groep artillerie-offisiere die Kanonklub gestig.  Hulle plan was om ‘n vuurpyl te lanseer wat die maan sou bereik!  Veertig lande het geld vir hierdie projek geskenk.  Die kanon wat die vuurpyl sou lanseer het 68 000 ton geweeg.  Die projektiel, Columbiad gedoop, was so groot soos ‘n treinwa.  ‘n Gat is gegrawe om die kanon te monteer.  (Die lansering sou plaasvind naby die dorp Tampa, nie ver van die huidige Kaap Kennedy af nie.)

 

Die drie ruimtevaarders se ruimtepakke het bestaan uit ‘n keil, baadjie en broek.  Twee honde, Diana en Satellite, sou hulle vergesel, want hulle sou almal gewone lug inasem.  Gas is egter gebruik vir lig en hitte.  Maaltye het bestaan uit gebraaide aartappels en ander heerlike geregte. 

Toe die massiewe kanon die vuurpyl die lug inskiet, het die ruimtevaarders vir ‘n ruk lank hulle bewussyn verloor.  Die toeskouers was vir dae lank daarna doof weens die geweldige geraas.  Die Colombiad het verskeie kere in ‘n baan rondom die maan gewentel.  Weens die koue aan die donkerkant van die maan, het ys aan die binnekant van die tuig gevorm.  Die ruimtemanne het akkurate kaarte van die maan geteken en berig dat daar geen teken van lewe op die maan was nie.

 

Aan die einde van sy reis het die Colombiad in die Stille Oseaan neergeplons, waar ‘n Amerikaanse oorlogskip die manne opgepik het.  Vir vier dae lank is alle treine van die Amerikaanse spoorweë uit diens onttrek, sodat die beroemde ruimtevaarders met ‘n spesiale trein deur die lank kon reis.  Oral waar hulle gekom het, is hulle soos helde ontvang.

img_1.png

img_1.png

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 5 marks · 5 mins

The question below has reference material. View the reference material and all the questions based on it.

Hoeveel soorte vervoer is daar in die prent?

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 9 marks · 9 mins

The question below has reference material. View the reference material and all the questions based on it.

Hoekom dra die slaaf die goedere aan ‘n paal oor sy skouer?

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 1 marks · 1 mins

The question below has reference material. View the reference material and all the questions based on it.

Wat sien jy raak by die draagstoel se venster?  Hoekom is dit so ontwerp?

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 2 marks · 2 mins

The question below has reference material. View the reference material and all the questions based on it.

Waarom is die waens se wiele so groot?

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 1 marks · 1 mins

The question below has reference material. View the reference material and all the questions based on it.

Hoe het ons die handkar en kruiwa vir hedendaagse gebruik aangepas?  k. . . . .a

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 1 marks · 1 mins

The question below has reference material. View the reference material and all the questions based on it.

Wat is die grootste verskil tussen die twee soorte ossewaens?

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 2 marks · 2 mins

Werk in pare, kyk of jy die illustrasies van voertuie deur die eeue in die regte kronologiese volgorde kan rangskik.

img_1.png

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 5 marks · 5 mins

Ondersoek meegaande sketse en maak aantekeninge vir jul klasgesprek oor hoe   hierdie drie groepe bygedra het om vervoer te vergemaklik.

Benoem die soorte vervoer in prente (a), (b) en (c).  Dink aan ‘n byskrif vir elke prent.

img_1.png

10 November 2010 · Luzaan Adriaanse · 3 marks · 3 mins